SQLSTATE[HY000]: General error: 144 Table './aatc/tiger_page_view' is marked as crashed and last (automatic?) repair failedBakgatla Oord Akkommodasie - Safari Lodge naby Sun City Resort

Akkommodasie by die Bakgatla Oord

Die Oord is gelëe aan die voet van die Garamoga Heuwels. Die akkommodasie by hierdie safari lodge naby Sun City verskaf fasiliteite vir beide ten volle voorsiende verblyf sowel as self-sorg eenhede.

Bakgatla Oord het unieke koloniale self-sorg eenhede, tent verblyf vir besigheidspersone en kampeer plek. Die fasiliteite sluit in ʼn restaurant, speelgrond en swembad by hierdie safari lodge naby Sun City.

Die self-sorg eenhede het hulle eie kombuise, braai areas en daar is ʼn winkel naby waar inkopies vir algemene voorrade gedoen kan word. Die tente vir besigheidspersone word op ʼn bed en ontbyt of ʼn aandete, bed en ontbyt basis uitverhuur.

Fasiliteite

Swembad
Speelparke
Sentraal gelëe ablusie fasiliteite
Manyane Oord - fasiliteite
Restaurant
Winkel

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel