Aktiwiteite by Bakgatla Oord, Pilanesberg Nasionale Park

Bakgatla gaste en konferensie afgevaardiges het verskeie keuses van aktiwiteite tydens ʼn safari naby Sun City.

Daar is verskeie buitemuurse aktiwiteite beskikbaar soos wildritte, voëlkyk, warm lugballon ritte, vierwielmotorfiets ritte en staptogte. Gaste kan ook deelneem aan ritte op olifante en interaktiewe sessies met hulle hê terwyl hulle op safari is by Sun City.

Wildritte

Diere by die Pilanesberg Nasionale Park sluit in die groot 5 asook cheetah, kameelperde, krokodille, bokke en nog vele meer. Verskeie voëls in verskillende habitatte is ook te sien soos die Red eyed Bulbul en die Black eye Bulbul.

Toere

Besoekers het baie geleenthede om die wild te besigtig by Pilanesberg. Professionele toergidse offer 2 daaglikse toere aan sowel as nagtoere om die wild te besigtig. Daar is nagenoeg 200km (124 myl) van uitstekende paaie waar besoekers self ritte kan onderneem om die wild te besigtig. Daar is verskeie huide om voëls te besigtig sowel as piekniek plekke om buite jou voertuig die area te geniet.
Meer as 300 voël spesies is te sien in die park. Party voëls eet verotte vleis, terwyl ander lewendige prooi vang en vrugte en sade vreet. Terug by die oord kan die gaste heerlik ontspan in die swembad en die kinders kan die speelpark geniet.

Ander Aktiwiteite

Dag en nag wildritte
Voetslaan paaie
Wildritte en bos braaie of ontbyt
Warm Lugballon safaris
Olifant ritte
Olifant interaksie sessies
Vierwielmotorfiets ritte in die Letsatsing Wildpark
Kleiduif skiet
Boogskiet
Halwe dag kombinasies van aktiwiteite
Dromspeel
Sun City - golf, sportwedstryde, dobbel, water park, Lost City

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel