Akkommodasie by Bakubung Bush Lodge

Bakubung Bush Lodge offer gaste gemaklike Sun City safari akkommodasie in die Afrika bos.

Gelëe in die malaria vrye Pilanesberg Nasionale Park, sal die Bakubung Bush Lodge jou nader bring aan die natuur en aan Sun City.

Akkommodasie by die Bush Lodge bestaan uit ateljee kamers met twee dubbel beddens of een konings grote bed met fasiliteite wat insluit storte, lugverkoeling, telefoon, tee en koffie fasiliteite, satteliet TV met kanale, kragpunte vir elektriese skeermesse en internet.

Fasiliteite en Dienste

  • Vlugbal bane
  • Swembad
  • Restaurant en kroeg
  • Konferensie fasiliteite vir 120 afgevaardiges
  • Komplimentêre Internet konneksie
  • Boma
  • 2 Tennisbane met spreiligte

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel