Aktiwiteite by Bakubung Bush Lodge

Daar is opwindende wildritte wat jy kan meemaak tydens jou verblyf by hierdie Bakubung Bush Lodge naby Sun City.

Wilduitstappies

Ontdek die Afrika bos op opwindende wildritte terwyl jy uitkyk vir leeus, luiperde, renosters, olifante en buffels.

Junior Wildbewaarders Programme

Hierdie program is spesiaal geskep om kinders van die ouderdom 6 tot 12 te vermaak. Dit is ʼn unieke en opvoedkundige ervaring wat aangebied word deur opgeleide en professionale personeel.
Die deelname sluit in staptogte om meer te leer van die vőellewe, wildlewe asook om te leer van die plantegroei in die Pilanesberg Nasionale Park. Aan die einde van die program sal elke kind ʼn aktiwiteits kenteken en plakkers kry.

Sun City Avonture

Gebruik die pendelvervoer na Sun City vir ʼn nominale fooi. Geniet die golf of ander vermaak by Sun City. Dit is ook groot pret om die Krokodilplaas en die opwindende Roofdier Park te besoek.

Ander Aktiwiteite

  • Vlugbal
  • Tafeltennis
  • Aksie Krieket
  • Tennis
  • Bos Staptogte

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel