Bakubung Bush Lodge
Pilanesberg Nasionale Park, Suid Afrika

Bakubung Bush Lodge offer gaste ʼn familie-vriendelike Sun City Safari Lodge ervaring in die Pilanesberg Nasionale Park naby Sun City.
  • Tuiste van Suid Afrika se groot 5
  • Alternatiewe Sun City akkommodasie
  • Maklike ry afstand van Johannesburg
  • Gelëe in die malaria vrye Pilanesberg Nasionale Park

Bakubung Bush Lodge is ʼn ideale verblyfplek as ʼn alternatief vir Sun City. Besoekers kan uitsien na opwindende wildritte deur die Afrika bos maar nog steeds in kort ry afstand bly van Sun City met sy glans en betowering.

Familie vriendelike verblyf by die Bakubung Bush Lodge is beskikbaar met lugverkoeling, satteliet TV en en-suite badkamers. Pendeldiens is beskikbaar na Sun City vir ʼn nominale fooi.

Besoekers kan in die oggend op ʼn wildrit gaan op die uitkyk vir die Groot 5, en met hulle terugkoms kan hulle heerlik afkoel in die Bakubung swembad. Die kinders kan hulle tyd verwyl by die Avontuur Speelpark terwyl die ouers ontspan met ʼn Spa behandeling by die Noko Kalahari Spa.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel