Safari naby Sun City by die Black Rhino Game Lodge

Die Black Rhino Wildreservaat asook die Pilanesberg Nasionale Park bied aan nabye kontak met die oorvloed van wild, insekte en voëls wat te sien is tydens die wildritte.

Opvoedkundige staptogte saam met goed opgeleide gidse is ook beskikbaar.

Sun City bied uitmuntende vermaak van golf, wateraktiwiteite, speelparke vir die kinders en nog vele meer.

Aktiwiteite

Wildritte
Opvoedkundige staptogte
Voël besigtiging
Uitstappies na Sun City

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel