Akkommodasie by Bush Bungalows in Sun City

Gaste kan uitsien na ʼn goeie nag se slaap by Bush Bungalows.

Bush Bungalows by Sun City het 14 bungalows met grasdakke. Stylvolle dekorasie met warm Afrika kleure en ʼn aantal moderne geriewe sal ʼn gemaklike verblyf verseker by dié Sun City akkommodasie verblyfplek.

Bush Bungalows by Sun City bestaan uit 1 Hoof Bungalow, 4 Twee enkelbed Bungalows, 8 Koning Bungalows and 1 Bungalow vir gestremde persone. Alle badkamers is standaard met n stort. Badkamers met ʼn bad is onderhewig aan beskikbaarheid.

Geriewe

  • Lugversorging
  • Elektroniese Kluis
  • Satteliet TV
  • Telefoon
  • Haardroër
  • Mini Yskas
  • Tee en Koffie fasiliteite
  • Komplimentêre WiFi
  • Parkering op die perseel
  • 24-uur ontvangstoonbank

Sun City Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
  • Customer Support
  • Tel: +27 21 424 1037
  • Fax: +27 21 424 1036
  • Contact by Mail
  • Business Hours
  • Mon - Fri. 08:00 - 17:00
  • Saturday. 08:00 - 12:00
©2020 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel