Akkommodasie by Kwa Maritane Bush Lodge

Gaste by die Kwa Maritane Bush Lodge kan of bly in die luukse kamers en gepamperlang word, of in die selfsorg chalets en cabanas. Die Kwa Martitane Bush Lodge het ook ʼn kamer vir gestremde persone.

Geriewe

All kamers het individuele lugversorging, badkamers met storte en toilette, DSTV, telefone, kragproppe vir elektriese skeermesse, koffie en tee masjiene en haardroërs.

Fasiliteite

Snuistery winkel
Spa
9 gat bos putt putt
Mediese diens op versoek
Twee swembaddens
Twee bomas
Rotsklim aktiwiteit
Restaurant en kroeg
Tennisbane
Mengeldrankie sitkamer wat uitkyk oor die park
Wildlewe opvoedkundige sentrum

Sun City Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
  • Customer Support
  • Tel: +27 21 424 1037
  • Fax: +27 21 424 1036
  • Contact by Mail
  • Business Hours
  • Mon - Fri. 08:00 - 17:00
  • Saturday. 08:00 - 12:00
©2020 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel