Kwa Maritane Bush Lodge
Pilanesberg Nasionale Park, Suid Afrika

As gevolg van die ongelooflike omgewing en uitstekende diens is Kwa Maritane nou ʼn bekroonde Sun City Safari Lodge.
  • Daar is konferensie fasiliteite beskikbaar
  • Al die aksie en vermaak van Sun City daar naby is ook beskikbaar
  • Al die kamers het individuele lugversorging
  • Geniet die oorvloedige wild en voël lewe by Pilanesberg

ʼn Oeroue vulkaan het gesorg vir die heuwels waarop die Kwa Marinate vandag staan. Die unieke naam van hierdie akkommodasie naby Sun City beteken “Place of the Rock”. Die Kwa Maritane Bush Lodge kyk uit oor die ongerepte vlaktes langs die Pilanesberg Nasionale Park wat ryk is van wilde diere en omtrent 365 voël spesies.

Akkommodasie by hierdie Pilanesberg Nasionale Park lodge bestaan uit 90 luukse kamers of 54 tyddeel eenhede. Alle kamers het moderne fasiliteite insluitend lugversorging,luukse linne, bad en toilet fasiliteite en baie meer. Hierdie lodge is in ʼn uitgesoekte area met toegang tot die Pilanesberg Nasionale Park en Sun City waar die familie vermaak kan word deur al die opwindende aktiwiteite, ontspanning en sport wat te offer is.

Geniet heerlike ontbyte, middagetes en aandetes in die Kwa Lafekeng Restaurant wat oor ʼn watergat en ongelooflike graniet formasies uitkyk. Die Kwa Maritane is ook die tuiste van n spa waar jy spa behandelings kan geniet.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel