Ongelooflike Vermaak
Sun City Oord Suid Afrika

Sun City is bekend vir ongelooflike vermaak van bekende sangers, groepe, sterre en orkeste wat daar optree tot die speel van slotmasjiene.

Sun City Vermaak

Moviesone is oop 7 dae ʼn week en het 2 skerms wat rolprente wys. Die Magic Company Games Arcade sal die kinders vermaak met video’s en interaksie speletjies. Daar is ʼn sport kroeg van ʼn hoë standaard waar die nuutste groot sport gebeurtenisse afgekondig word. Vir die wat hou van dans is die Sihouette Nagklub net die plek om deurnag te dans.
Sun City bied aan ʼn wye verskeidenheid van restaurante, van gemaklik tot familie en luukse restaurante met uitstekende maaltye. Vir die wat hou van inkopies doen is daar ʼn menigte van boetieks en winkels wat bykomstighede verkoop.
Vind uit wat daar is om te doen by die Welcome Centre wat by die ingang van die Vermaaklikheids Sentrum gevind kan word.

Musiek en Lewendige Optredes

Die Sun City vermaak vertonings kombineer teater, vermaak en ontwerp kennis. Daar is gewoonlik geen samehangende vertelling van stories nie maar vertonings wat sing en dans insluit en wat uitsluitlik opgevoer word vir die vermaak daarvan.
Daar is baie plaaslike vertonings wat opgevoer word sowel as Internasionale produksies en supersterre wat hier optree regdeur die jaar. Besoek Computicket om uit te vind wat op die oomblik gebeur en van toekomstige vertonings.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel