Aktiwiteite by die Palace of the Lost City

By die Palace Hotel,Sun City Oord, is daar n lieflike golfbaan en baie ander sport aktiwiteite om aan deel te neem.

Water Activities

Gaste kan swem in die groot swembad of rustig afstap na die Valley of the Waves. Hierdie bekende Sun City attraksie het spesiale areas vir kinders en lewensredders wat elke dag op diens is om te verseker van die gaste se veiligheid.

Die Royal Salon

Geniet die luukse skoonheids behandelings by die ongelooflike Royal Salon.

Golf

Speel golf op hierdie opwindende golfbaan. Die fasiliteite by hierdie golfbaan sluit in ʼn Golf Sport Winkel en oefen baan.

Wyn en voedsel

Teug aan ʼn mengeldrankie langs die swembad of in die Tusk Kroeg. Geniet ʼn maaltyd by die Crystal Court of ʼn Afro-French fusion maaltyd by die elegante Plume restaurant. Heerlike sjampanje kan geniet word by die Plume Champagne Kroeg.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel