SQLSTATE[HY000]: General error: 144 Table './aatc/tiger_page_view' is marked as crashed and last (automatic?) repair failedPalace of the Lost City - Sun City Oord

Palace of the Lost City
Sun City Oord, Noordwes, Suid Afrika

Die Palace of the Lost City Hotel is die fabelagtige denkbeeldige koninklike verblyf van ʼn antieke koning en is miskien die mees buitengewone hotel in die wêreld.
  • Dit is in die Pilansberg area gelëe
  • Die slaapkamers is pragtig en ruim
  • Die Palace of the Lost City kyk uit oor 25 hektaar van oerwoud
  • Pragtige skilderye, beeldhouwerk en ander kuns kan besigtig word

Die Palace of the Lost City by Sun City is in ʼn luukse omgewing en bied aan onberispelike diens. Die unieke dekor en ongelooflike atmosfeer verras en betower mens.

Daar is fantastiese kunswerke van skilderye tot mosaïek en beeldhouwerk oral in die publieke spasies.

Die kamers is ewe pragtige en ruim Sun City-akkommodasie. Die prag van die paleis kyk uit op 25 hektaar oerwoud, regale trappe, tuine, amfiteaters, koninklike baddens en die gewilde 'Valley of the Waves' pretpark.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel