Cabanas Hotel Akkommodasie, Sun City Oord

Die Cabanas Hotel in Sun City is perfek vir gaste met kinders wat familie- vriendelike verblyf soek by Sun City Oord.

Verblyf by die Cabanas Hotel in Sun City bestaan uit 380 suites wat opgedeel is in 201 standaard familie suites, 120 standaard suites, Twee enkelbed suites, 32 familie suites wat uitkyk op die meer, 24 standaard suites wat uitkyk op die meer en 3 suites vir gestremde persone. Al die akkommodasie by hierdie Sun City Hotel het ʼn baie ontspanne atmosfeer. Goedkoop ontbyt word daagliks bedien by die Palm Terrace Restaurant.

Standaard Twee enkelbed kamers

Die standaard Twee enkelbed kamers kom met twee enkelbeddes wat 2 mense slaap. Die twee enkelbeddens kan op aanvraag bymekaar geskuif word en omskep word in ʼn dubbelbed. Die en-suite badkamers het elkeen ʼn stort. Standaard fasiliteite sluit in lugverkoeling, platskerm TV met kanale, lessenaar, komplimentêre tee en koffie fasiliteite en ʼn mini-yskas.

Standaard Familie Kamer

Die Standaard familiekamers het slaapplek vir 2 grootmense en 2 kinders met twee enkelbeddens en ʼn slaapbank. Kinders van die ouderdomme 12 en onder ( maksimum van 2) wat met ouers hulle kamer deel bly verniet in die familie kamers.
Hierdie gemaklike kamers het lugversorging, platskerm TV met satteliet kanale, lessenaar, komplimentêre tee en koffie fasiliteite en ʼn mini yaskas. Die badkamers het slegs storte in elkeen. Op navraag is bababeddens en dubbel beddens beskikbaar (onderhewig aan beskikbaarheid in die Hotel).

Uitsig op die meer Familie Kamer

Geniet die uitsig oor die Waterworld meer vanaf die balkom van hierdie kamer by die Sun City Cabanas. Die slaapkamer slaap 2 grootmense en 2 kinders, met twee enkelbeddens en ʼn slaapbank. Kinders onder die ouderdom van 12 jaar wat die kamer met hulle ouers deel bly verniet.
Hierdie gemaklike kamers het lugversorging, platskerm TV met satteliet kanale, lessenaar, komplimentêre tee en koffie fasiliteite en ʼn mini yaskas. Die badkamers het slegs storte in elkeen. Op navraag is bababeddens en dubbel beddens beskikbaar (onderhewig aan beskikbaarheid in die Hotel).

Twee Enkelbed kamer met ʼn meer uitsig

Ontspan in hierdie moderne Twee enkelbed kamer met ʼn meer uitsig by die Sun City Cabanas. Hierdie slaapkamer slaap twee persone op twee enkelbeddens wat omskep kan word in ʼn dubbelbed op aanvraag.
Hierdie gemaklike kamers het lugversorging, platskerm TV met satteliet kanale, lessenaar, komplimentêre tee en koffie fasiliteite en ʼn mini yaskas. Die badkamers het slegs storte in elkeen.

Ingesluit in verblyf

  • Volledige Engelse ontbyt buffet in die Palm Terrace Restaurant
  • Daaglikse skoonmaak van kamers
  • Vrye toegang tot die Valley of the Waves
  • 24 uur komplimentêre pendeldienste in die Sun City Oord kompleks
  • Komplimentêre WiFi
Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel