Sun City Cabanas Hotel
Sun City Oord, Suid Afrika

Die Cabanas Hotel bied familie akkommodasie aan in Sun City. Neem deel aan verskeie watersport aktiwiteite en ontspan in ruim slaapkamers.
  • Uitstekende diens by die Sun City Cabanas Hotel
  • Kinders van alle ouderdomme is welkom
  • Familie akkommodasie by Sun City
  • Watersport aktiwiteite beskikbaar

Die Cabanas Hotel by Sun City bied uitstekende diens aan die gaste waar hulle fokus op families se behoeftes tydens hulle vakansie. Hierdie is uitstekende familie akkommodasie by Sun City met 380 gemaklike kamers wat 24 standaard kamers insluit wat uitkyk op die meer, 12- standaard Twee Enkelbed slaapkamers, 32 familie kamers wat op die meer uitkyk, 201 standaard familie kamers en 3 kamers vir gestremde persone. Gaste het toegang tot die grasperke bokant Waterworld met sy welige plantegroei omgewing langs die meer. Die meer is die watersport speelgrond vir besoekers van alle ouderdomme.

Sun City Oord is regtig ʼn kinder paradys. Die swembad by die Cabanas Hotel is ontwerp met kinders in gedagte en daarom het dit ʼn vlak kant vir klein kinders en ʼn diep kant vir grootmense. Die swembad kan gebruik word in die winter want dit het dan warm water. Kamp Kwena is ʼn kinder vermaaklikheids paradys wat die kinders ure besig sal hou op hulle Sun City vakansie.

Sun City Cabanas Hotel offer 3 eetkamer opsies met die ongelooflike buffet by die Palm Terrace. Die bekende Butchers Grill offer fantastiese vleis disse en ligte maaltye word deur die dag bedien by die Grande Pool Kroeg.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel