SQLSTATE[HY000]: General error: 144 Table './aatc/tiger_page_view' is marked as crashed and last (automatic?) repair failedSun City Hotel Ligging

Ligging van die Sun City Hotel, Sun City Oord

Sun City Oord is gelëe in die Pilanesberg area in Suid Afrika se Noordwes Provinsie.

Sun City Hotel is omring met ʼn bergreeks en groen valleie. Die Sun City Hotel is nie ver gelëe van Johannesburg nie.

Aanwysings vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe

Ry Suid op die O R Tambo Airport Rd. Hou links by die vurk in die pad op Uitgang 46 en volg die padtekens vir R21 N/City Center/Kempton Park/Pretoria tot waar die pad saamsmelt met die R21 Gedeeltelike Tol pad. Neem uitgang 134 om op die N1te kom. Neem Uitgang 156 om op die N4 oppad na Rustenburg Tol pad te kom. Hou aan op die N4 gedeeltelike Tolpad en neem die uitgang in die rigting van R556. Neem die uitgang regs in R55, draai regs en jou bestemming sit aan die regterkant.

GPS Coordinates

25°20'49.8"S
27°06'00.8"E

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel