Tshukudu Bush Lodge
Pilanesberg Nasionale Park, Suid Afrika

Tshukudu Bush Lodge is ʼn Sun City safari lodge wat gelëe is met uitsigte op die Pilanesberg Nasionale Park.
  • Opwindende wildritte om die groot vyf op te spoor
  • Malaria vrye akkommodasie naby Sun City
  • Uitstekende restaurant en konferensie fasiliteite
  • Gelëe in die Pilanesberg Nasionale Park

Tshukudu Bush Lodge offer gaste luukse Sun City safari lodge akkommodasie in die Afrika bos. Ondervind die wonderlike aktiwiteit van spoorsny vir die groot 5 –die leeu, olifant, buffel, renoster en luiperd, op wildritte. Die malaria vrye Pilanesberg Nasionale Park spog ook met oor die 360 verskillende voël spesies.

Geniet die uitsig van jou private balkon oor die vlaktes en kyk watter wild soorte jy kan raaksien. Na jou daaglikse aktiwiteite kan jy ontspan in ʼn heerlike bad. Sun City se akkommodasie sluit in 6 eklusiewe kothuise wat privaatheid bied.

Tshukudu Bush Lodge is gerieflik gelëe naby Sun City. Besoek die Dobbelhuis of kyk na een van die vertonings. Hierdie lodge naby Sun City is ideaal vir onthale en konferensies. Toerusting vir die konferensies sluit in skyfie projektors, drabare skerms, TV, VCR, flipkaarte en oorhoofse projektors.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel