Akkommodasie by die Black Rhino Game Lodge

Om te bly by die Black Rhino Game Lodge is bewyse dat alhoewel jy in die bos is jy geen gemak hoef prys te gee nie. Die 14 kamer suites het almal baie ruimte, lugversorging en private stoepe met fantastiese uitsigte op die bosveld.

Die akkommodasie is bekostigbaar en sluit in ʼn luukse badkamer,, televisie en ʼn warm drankie eenheid waar jy jouself kan help met tee of koffie. Daar is twee dubbel suites, ag tweebed slaapkamers, en vier familie suites.

Die familie suites is ʼn klein entjie weg van die hoof Lodge. Die hele kamp deel ook ʼn swembad sowel as ʼn sitkamer met ʼn televisie.

Fasiliteite

Wildritte
Swembad
Voëlkyk

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel