Ligging van die Black Rhino Game Lodge in Pilanesberg Nasionale Park

Dit is slegs 33km vanaf die Sun City Oord en ʼn kort 150km rit vanaf Johannesburg.

Per Vliegtuig

Vlieg na Lanseria of die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Padlangs

Neem die N4 en dan die R510 regs in die rigting van Sun City. Vanaf die hek van Sun City hou reguit aan in die rigting van Rustenburg vir ongeveer 4km op die R565. Draai regs by die vier rigting stop en ry vir ongeveer 30 km op die Madikwe pad waar jy die ingang na die Black Rhino Wildreservaat op jou regterkant sal sien. Die teerpad neem jou tot by die ingang.

GPS Koőrdinate

S25° 10.910’
E26° 57.320’

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel