Black Rhino Game Lodge
Pilanesberg Nasionale Park, Suid Afrika

Hierdie tipiese Afrika ondervinging word by die Black Rhino Game Lodge 33km vanaf Sun City Oord, in die bosveld van die Pilanesberg Nasionale Park gebied. Die Safari Lodge het toegang tot die Black Rhino Reservaat wat daarvan gebruik maak in die vorm van wildritte.
  • Verblyf: 14 vry staande luukse suites
  • Gelëe: In die weste van die Pilanesberg Nasionale Park in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika
  • Aktiwiteite: wildritte, opvoedkundige wild staptogte, voëlkyk

Die verblyf by die Black Rhino Game Lodge in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika sluit in fantastiese uitsigte van die Tamboti woud en ʼn aktiewe watergat. Die private luukse suites is vry staande en het elkeen sy eie stoep, lugversorging, en badkamer met ʼn buitelug stort en ander moderne geriewe. Sit rustig en kyk na die wild op die uitkykdek terwyl jy bedien word uit die kombuis van die hoogste gehalte.

Geniet rustige staptogte deur die bos terwyl jy die wildlewe en voëllewe geniet. Daarna kan jy rustig afkoel in die swembad of op ʼn onvergeetlike wildrit gaan.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel