Sun City Oord Akkommodasie by die Cascades Hotel

Gaste kan onstpan in hierdie pragtige omgewing van die Cascades Hotel by die Sun City Oord.

Akkommodasie by hierdie Sun City hotel bestaan uit 241 gaste kamers wat bestaan uit 97 standaard kamers, 39 superieur luukse kamers, 15 luukse kamers met balkonne, 78 familie kamers, 6 luukse suites, 1 presedensiële suite, 2 superieur suites, 1 tuin suite en 2 kamers vir gestremde persone. Die stylvolle en luukse gemeubileerde kamers het almal ʼn rustig atmosfeer en ʼn uitsig oor die tuine en swembad wat min mense kan weerstaan.

Luukse Twee Enkelbed Kamers

Die Luukse Twee Enkelbed kamers slaap 2 mense en het ensuite badkamers met aparte storte en dubbele wasbak eenhede. Hierdie luukse kamers het lugverkoeling, Platskerm TV met satellietkanale,skootrekenaar kluise, haardroërs, mini kroeë, lessenaars, telefone, tee en koffie fasiliteite en 24 uur kamer diens. Kamers met konings grote beddens is beskikbaar op aanvraag. Daar is pragtige uitsigte op die tuine vanaf die Twee Enkelbed Kamers.

Luukse Familie Kamers

Luukse Familie Kamers by die Cascades Hotel in die Sun City Oord offer ongelooflike uitsigte en baie ruimte vir die hele familie om te geniet. Die kamers slaap almal 4 mense per kamer met ʼn Konings grote bed en ʼn slaapbank. Die ensuite badkamers het aparte storte en luukse geriewe.
Fasiliteite sluit in klankdigte kamers, lugversorging, platskerm TV met satelliet kanale, tee en koffie fasiliteite, skootrekenaar kluise, haardroërs, mini-kroeë, lessenaars en 24 uur kamer diens. Die luukse familie kamers het uitsigte op die tuine en swembad.

Superieur Luukse Kamers

Die Superieur Luukse Kamers by die Cascades Hotel in die Sun City Oord het baie ruime, slaapplek vir 2 persone in ʼn Konings grote bed met ʼn ensuite badkamer met aparte storte en dubbele wasbak eenhede met luukse geriewe. Hierdie kamers het aparte eetkamers met uitsigte oor die golfbaan en berge. Jy kan komplimentêre tee en koffie geniet en ook gebruik maak van die 24 uur kamer diens. Fasiliteite sluit in lugverkoeling, platskerm TV met satelliet kanale, skootrekenaar kluise en ʼn lessenaars.

Superieur Luukse Kamers met balkonne

Die Superieur Luukse kamers het private balkonne met uitsigte oor die Pilansberg Nasionale Park, swembad en golfbaan. Hierdie kamers slaap 2 persone in ʼn konings grote bed met ʼn ensuite badkamer met aparte stort, dubbele wasbak eenhede en luukse geriewe. Ontspan in jou kamer of aangrensende eetkamer met lugversorging en geniet ʼn maaltyd wat jy bestel het van die 24 uur kamerdiens. Die kamers beskik ook oor platskerm TV’s, tee en koffie fasiliteite, skootrekenaar kluise, haardroërs, mini kroeë en lessenaars.

Superieur Luukse Familie Kamer

Die Superieur Luukse Familie Kamers is in ʼn rustige ruimte met uitstekende uitsigte. Die kamers slaap almal 4 mense per kamer met ʼn Konings grote bed en ʼn slaapbank. Die ensuite badkamers het aparte storte en luukse geriewe. Fasiliteite sluit in klankdigte kamers,lugversoring, platskerm TV met satelliet kanale, tee en koffie fasiliteite, skootrekenaar kluise, haardroërs, mini-kroeë, lessenaars en 24 uur kamer diens.

Ingesluit in verblyf

  • Verniet WiFi
  • Verniet en onbeperkte toegang by Valley of Waves
  • Volledige vol Engelse ontbyt ingesluit
  • Daaglikse skoonmaak van kamers
  • 24 –uur kamerdiens

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel