Ligging van Cascades Hotel, Sun City Oord

Die elegante Cascades Hotel is gelëe by die Sun City Oord met uitstekende fasiliteite naby.

Die Cascades Hotel is in die hart van die Afrika boswêreld in die Pilansberg area van die Noordwes Provinsie Suid Afrika. Dit is net ʼn klipgooi weg van die Pilansberg Wildreservaat, een van die grootste parke in Suid Afrika.

Aanwysings vanaf Johannesburg

Vertrek noordwaarts met Anton Van Wouw St tot by Pieter Wenning Straat
Draai links in Mendelssohn Straat
Draai dan regs by die eerste 4 rigting straat in Beyers Naudé Dr/M5
Neem die glipweg na Pretoria/N1
Dit is ʼn Tolpad
Dit smelt saam met die N1 Western Bypass
Neem Uitgang 90 vir Malibongwe Drive oppad na die 512
Smelt saam in Malibongwe Dr
Hou aan tot jy op die Pelindaba Rd/R512 is
Draai links in die R512
Draai dan regs om op die R512 te bly
Draai links in die R104
En weer regs op die R512
Draai links oppad na die N4 Rd/R512
Neem die glipweg na die N4
Neem die R556 uitgang
Draai regs op die R556
Draai weer regs en jou bestemming sal aan die regterkant wees

GPS Koördinate

S 25° 20' 54.9666"
E 27° 5' 58.8012"

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel