Akkommodasie by Manyane Oord

Indien besoekers vir verblyf soek naby Sun Sity is die Manyane Oord beskikbaar met ʼn wye verskeideneheid van self-sorg akkommodasie tot chalets en safari tente.

Manyane Oord se akkommodasie bestaan uit self-sorg chalets met 1 of 2 slaapkamers, en-suite kamers, tent akkommodasie en karavaan en kampeer areas. Daar is ook ʼn swembad en speelpark vir die kinders.

Die chalets, studio kamers en safari tente is beskikbaar op ʼn Bed en Ontbyt of Aandete,Bed en Ontbyt basis. Manyane Oord het n winkel waar daaglikse inkopies gedoen kan word.

Fasiliteite

  • Swembad (tans nie beskikbaar nie weens instandhouding)
  • Restaurant
  • Avontuur toere en buitemuurse aktiwiteite
  • Speelpark vir kinders
  • Konferensie fasiliteite
  • Ablusie fasiliteite
  • Winkel
  • Self-braai area

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel