Manyane Oord
Pilanesberg Nasionale Park - Sun City, Suid Afrika

Manyane gaste kan ʼn safari geniet naby Sun City in die Pilanesberg Nasionale Park, die tuiste van duisende diere wat die Leeu, Luiperd, Renoster, Buffel en Olifant insluit.
  • Groot 5 wildbesigtiging en konferensie areas
  • Verskeie tipes akkommodasie, restaurant en swembad
  • Baie om te sien en doen op safari naby Sun City
  • Manyane Oord is 2 ure per pad vanaf Johannesburg

Manyane Oord is gelëe op die uithoek van die malaria vrye Pilanesberg Nasionale Park, die 4 de grootste park in Suid Afrika naby Sun City. Hierdie pragtige oord het omtrent al die Suid Afrikaanse soogdiere en oor die 300 spesies van voëls in die oord. Pilanesberg Nasionale Park is ontwerp rondom die ou vulkaan wat uitgesterf het wat van die park ʼn uitstaande geologiese fenomoneem maak.

Die Pilanesberg Nasionale Park wat geproklameer is in 1979 is gelëe in die pragtige Bonjalo Area van die Noordwes Provinsie en strek oor 55 000 hektaar. Die gaste kan deelneem aan wildritte, staptogte en lugballon safaris asook menigte ander aktiwiteite.

Pilanesberg Nasional Park bestaan uit baie heuwels, bosagtige gebiede en oop grasvlaktes wat die omgewing prentjiemooi maak. Hierdie pragtige plek is die tuiste van 35 spesies van groot soogdiere wat die gewilde groot 5 insluit sowel as 300 voël spesies. In die middel van hierdie fassinerende krater wat ontplof het 1300 miljoen jaar gelede is ʼn groot meer. Die rare rotsformasies en strukture maak van die krater ʼn unieke geologiese area.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel