Akkommodasie Palace of the Lost City

Die Palace of the Lost City het 335 luukse kamers en suites met koninklike gasvryheid en uitsigte oor die meer en oerwoud.

Die meubels in die kamers is met die hand gekerf en reflekteer die plante en diereryk van Afrika. Aandag is gegee met die fynste ingewikkelde besonderhede.

Die luukse kamers by jou Sun City Hotel bestaan uit 151 luukse kamers, 76 superior luukse kamers, 35 luukse kamers met uitsigte op die swembad, 55 familie kamers, 3 kamers vir gestremde persone, 6 superior luukse suites, en 3 presidensiële suites.

Luukse Twee enkelbed Kamers

Hierdie luukse kamers in The Palace of the Lost City slaap 2 mense in twee enkelbeddens. Die en-suite badkamers het aparte baddens en storte, en luukse geriewe.
Daar is ʼn aparte ingang, eetkamer, lessenaar, platskerm TV met satteliet kanale, lugverkoeling, skootrekenaar kluis, haardroëer, tee en koffie, mini kroeg asook 24 uur kamerdiens beskikbaar. Vanaf die balkonne is ongelooflike uitsigte van die berge.

Superior Luukse Kamers

Superior Luukse Kamers by The Palace of the Lost City in die Sun City Oord slaap 2 persone in ʼn Konings grote bed, met en-suite badkamers, aparte baddens en storte en luukse geriewe. Die kamers het aparte ingange, tee en koffie fasiliteite, lessenaars, lugversorging en 24 uur kamer diens. Daar is ook platskerm Tv’s met satteliet kanale en pragtige uitsigte oor die tuine.

Superior Luukse Familie Kamers

Die Superior Luukse Familie Kamers by The Palace of the Lost City in die Sun City Oord het ʼn aparte ingang, en slaap ʼn familie van 4 in ʼn koningsgrote bed en slaapbank in die sitkamer area. Die en-suite badkamer het n aparte stort, luukse geriewe, lessenaar, en tee en koffie fasiliteite. Daar is ook n platskerm TV met satteliet kanale, lugversorging, ʼn volledige toegeruste mini kroeg en 24 uur kamer diens beskikbaar.

Ingesluit by die verblyf

  • Verniet WiFi
  • Volledige Engelse Buffet ontbyt
  • Komplimentêre toegang tot die Valley of Waves
  • Daaglikse skoonmaak van kamers
  • 24 uur kamerdiens

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel