Ligging van die Palace of Lost City, Sun City Oord

Die Palace by Sun City is omring deur 25 hektaar van botaniese woud met oor die 1 600 000 plante, bome en bosse.

Dit is omring deur pragtige berge en net ʼn kort afstand van die Pilansberg Nasionale Park waar Olifante, Renosters, Leeus en bokke besigtig kan word in hulle natuurlike habitat.

Aanwysings van O.R Tambo Internasional Lughawe in Johannesburg

Ry suidwaarts op die O R Tambo Airport Rd.
Hou links by die vurk en reguit aan op Uitgang46, volg die padaanwysers vir R21 N/City Center/Kempton Park/Pretoria wat saamsmelt met die R21
Tolpad
Neem uitgangt 134vir N1 N in die ringting van Polokwane
Tolpad
Sluit aan by N1
Neem uitgang 156 om op die N4 te kom in die rigting van Rustenburg
Tolpad
Hou aan op die N4
Tolpad
Neem die uitgang in die rigting van die R556
Draai regs in die R556
Draai weer regs en jou bestemming sit op die regter kant

GPS Koőrdinate

S 25° 20' 54.9666"
E 27° 5' 58.8012"

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel