Spa Fasiliteite by Sun City Oord

Gasste kan hulself pamperlang met verjongings behandelings by die Sun City Spa. Ontspan met ʼn kalmerende hidroterapie behandeling of geniet ʼn verfrissende masseer behandeling.

Die Sun City Spa en Gimnasium fasiliteite

Die Spa is gelëe by die Gary Player Country Club. Daar is ʼn wye verskeidenheid van behandelings beskikbaar en sluit ook ʼn gimnasium, swembad, stoomkamer en haarsalon in.

Behandelings sluit in

  • Hidroterapie
  • Vichy Stort
  • Liggaamlike behandelings
  • Massering
  • Voet behandeling
  • Hande behandeling
  • Velsorg

Royal Salon

Die Royal Salon is gelëe op die tweede vloer van die Palace of the Lost City Hotel. Hier kan gaste hulle hare laat doen deur top haarstiliste wat van die nuutste internasionale tendense weet. Die salon offer ook versorg en voet en hande behandelings. Die salon kan ook rëel vir n massering sessie op die Palace Pool Deck of in die privaatheid van jou kamer.
Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel