Sun City Hotel
Sun City Oord, Pilanesberg, Noordwes, Suid Afrika

Die glansryke Sun City Hotel is die hart van die skouspelagtige Sun City Oord in Suid Afrika.
  • Sun City Hotel in Suid Afrika het ʼn totaal van 340 kamers
  • Geniet die verskeidenheid van aktiwiteite en vermaak
  • Banket en Konferensie fasiliteite
  • Speel golf of ontspan in die Spa

Welige plantegroei, watervalle en die geluid van die dobbel masjiene groet jou met jou aankoms by die luukse Sun City Hotel. Dit is omring deur berge en uitsigte oor die Gary Player Golf baan. ʼn Kamer by hierdie hotel offer jou gemaklike droom gevulde slaap sowel as wilde aande vol vermaak in die dobbelhuise, restaurante en kroëe.

Die Sun City Teater bied aan ongelooflike dans vertonings, towerkuns en illusies aan. Daar is ʼn wye verskeideneheid van winkels met klere, juweliersware en aandenkings.

Geniet die voortreflike kosse by die Plume, Crystal Court of The Peninsula restaurante. Ontspan langs die swembad by die Hotel Pool Kroeg met ʼn drankie of speel op die dobbelmasjiene en ontspan in die Harlequin’s Cocktail Kroeg. Kinders kan hulself vermaak by die speletjies arkade, die baba krokodille by die Kwena Gardens en voëls en diere by Animal world besoek.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel