Aktiwiteite by die Cascades Hotel, Sun City Oord

Daar is genoeg son en opwinding by die Sun City Oord in Suid Afrika vir duisende vakansies. Die Valley of the Waves sal die hele familie vermaak.

Begin jou dag op die strand van Valley of the Waves, dan gaan jy op n wildrit om die groot 5 te sien en sluit die dag af met ʼn sonsondergang rit op die meer. Hierdie Sun City Hotel het ʼn warm en koue swembad met lewensredders op ʼn daaglikse basis.

Spa and Wellness

Die Gary Player Health Spa sal jou pamperland met ʼn verskeidenheid van gesondheid, vel en luukse spa behandelings sowel as ʼn verskeidenheid van genotvolle skoonheidsterapieë.

Opwindende Aktiwiteite / Ekskursies

Of jy nou in ʼn warm lugballon vaar, ʼn spa behandeling ontvang of in ʼn oop voertuig in die veld wild besigtig, die towerkuns van die spesiale plek sal vir altyd by jou bly.

Golf

Beide van die 18- putjie golfbane offer ʼn uitdaging vir professionele en beginner golf spelers. Die een golfbaan is die meesterstuk van die legendariese Gary Player en die tuiste van die Nedbank Golf Uitdaging. Die naby gelëe Lost City baan wat omring is met uitsigte van die Palace is ook baie mooi uitgelê en bied opwindende vermaak.

Sport Aktiwiteite

Daar is tennisbane, muurbalbane en ʼn spin studio langs die Gary Player Country Club wat jou fiks sal hou tydens jou kuier by Sun City.

Konferensies

Met fleksiese konvensie en banket fasiliteite, hoogs gekwalifiseerde personeel en gesofistikeerde oudiovisuele hulpmiddels is dit ʼn plesier om besigheid te doen by die Sun City Hotels. Geniet die uitsigte en gryp die uitdagings aan.

Romantiese Vieringe

Jou Sun City akkommodasie is die perfekte plek om spesiale vieringe te hou soos troues, wittebrode, verjaarsdae en romantiese wegbreke. Vir ʼn onvergeetlike troue kan jy kies tussen ʼn intieme troue en onthaal tot groot troues en onthale met baie gasste.

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel