Ligging van Bush Bungalows by Sun City Oord

Bush Bungalows by Sun City is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg, Suid Afrika.

Bush Bungalows by Sun City is gelëe binne-in die Sun City Oord. Die Oord is gelëe in die Noordwes Provinsie(Mahikeng), Suid Afrika, net 5km (3 myl) van die Pilansberg Nasionale Park en Predator World. Bush Bungalows by Sun City is slegs 40km (25 myl) van Rustenburg.

Aanwysings vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe

Gaste wat die lughawe verlaat moet links hou en die R21 vat na Pretoria. Na 37km (23 myl),neem die N1Oos (uitgang134) na Pietersburg(Polokwane). Hou aan vir omtrent 22km (14 myl) op die N1 en neem die N4 (uitgang 156)na Rustenburg.
Ry deur twee Tol Plaza’s op die N4. Die tweede Tol is genoem Brits Plaza. Omtrent 28km (17 myl) van Brits Plaza, neem die R556 afrit (uitgang 225) na Sun City. Hou reguit aan op die R556 en na ongeveer 77km (48 myl) sal u by die Sun City hoof hek aankom. Bush Bungalows by Sun City Oord is gelëe direk agter die hek op die regter kant.

GPS Coordinates

25°21'21.9"S
27°06'28.4"E

Sun City Resorts and nearby Hotels : Sun City Accommodation : South Africa Hotels
©2024 Siyabona Africa (Pty)Ltd - Private Travel